Dis hoekom ACC nie Katima grond-vir-voertuig transaksie ondersoek nieMay 23, 2025
Die direkteur van die Teenkorrupsie Kommissie, Paulus Noa, en die Stedelike en Landelike Ontwikkeling-minister James Sankwasa het vandeesweek ‘n media-debat gehad oor ‘n motor wat vir munisipale grond verruil is in Katima Mulilo. Die kommissie het verklaar dat hulle nie die Katima Mulilo-stadsraad se transaksie sal ondersoek nie. Noa het opgemerk dat die saak nie kriminele elemente van korrupsie behels nie, maar eerder ‘n administratiewe prosedurele onreëlmatigheid. Kosmos 94.1 Nuus het met Noa gesels.
Hy sê die minister kan wel die kwessie met die dorpsraad opneem.