Electroniese afval word ‘n bekommernisMay 21, 2025

Volgens die jongste nasionale e-afvalmonitor belemmer Namibië se beperkte kapasiteit om e-afval te monitor die vordering na ‘n volhoubare, sirkulêre ekonomie. ‘n Konsep nasionale beleid oor die bestuur van afval-elektriese en elektroniese toerusting is versoek. Die navorsing identifiseer uitdagings in e-afvalbestuur, soos ‘n gebrek aan kwantifiseringsmetodologie en wetgewende prosesse. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Jairus Kapenda, Cran se woordvoerder.