Brandstofprys-komitee vergader eers volgende weekMay 21, 2025

Die Sentrale Energiefonds in Suid-Afrika sê dieselpryse kan in Junie met tot 94-sent-per-liter daal, weens dalende wêreld-oliepryse en die rand wat sedert middel April met meer as tien-persent versterk het. Skommelinge in oliepryse en wisselkoerse sal die finale aanpassing beïnvloed. Abednego Ekandjo, petroleum-ekonoom by die energieministerie.