Was die Trump-Putin gesprek enigiets werd? May 20, 2025

Die telefoongesprek tussen Amerikaanse president Donald Trump en sy Russiese eweknie Vladimir Putin oorheers die internasionale nuustoneel. Maar, daar is nie veel vleis aan die verklarings nie. Trump het buite die Withuis met die media gepraat. 

Intussen het Putin eenvoudig gesê dat Rusland sal saam met die Oekraïne ‘n memorandum daarstel wat ‘n toekomstige vredesooreenkoms potensieel moontlik maak.