Hartebeestloop Bonsmara-veiling groot suksesMay 17, 2025

Die Hartebeestloop Bonsmara-veiling het weereens nie teleurgestel nie. Aanbiedings het begin op 40 000 tot 50 000 Namibiese dollar. Op aanbod was 55 Bonsmara bulle en 100 vroulike diere. Die laagste prys waarop verkoop was, was 70 000 dollar op ‘n jong bul met die hoogste prys op 550 000 Namibiese dollar, ook vir ‘n bul. Verwagtinge vir die veiling was hoog met die goeie reën wat ontvang is.