Skenk aandag aan seuns, dis goed vir die gemeenskapMay 16, 2025

Dit is vandag die Internasionale Dag van die Seunskind. Meisies ontvang normaalweg baie meer aandag maar, wanneer seuns se uitdagings aangespreek word, verbeter gemeenskappe en veiligheid, en word bande versterk. Kosmos 94.1 Nuus het met maatskaplike veteraan Rosa Namises gepraat.