Kabinet keur gefaseerde onttrekking van SANDF uit DRK goedMay 16, 2025

Die kabinet het ‘n gefaseerde onttrekking van Suid-Afrikaanse Nasionale Weermaglede uit die Demokratiese Republiek van die Kongo bevestig. Dit volg op die beëindiging van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap-sending se mandaat. Die ontplooiing was deel van pogings om die oostelike deel van die DRK bestendig te maak, waar gewapende konflik duisende mense ontwortel het. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê soldate sal in fases terugkeer huis toe om ‘n gladde en veilige oorgang te verseker: