Dis goed dat varsities sê oor buitelandse personeelMay 16, 2025
Die Vereniging van Staatsamptenare sê die onlangse opdrag dat universiteite en kolleges hul inligting oor buitelandse personeel bywerk, is ʼn betekenisvolle stap. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê onlangse onthullings toon ʼn kommerwekkende patroon waar sommige tersiêre instellings voorkeur gee aan die aanstelling van buitelanders, ongeag die beskikbaarheid van gekwalifiseerde Suid-Afrikaanse burgers. Hy sê dis noodsaaklik dat die land se immigrasiebeleid en die Wet op Gelyke Indiensneming streng nagevolg word: