SA se openbare gesondheid vaar goed in bekostigbaarheidMay 15, 2025

Suid-Afrika se openbare gesondheidsorg vaar goed volgens internasionale standaarde vir bekostigbare gesondheidsorg. Dit is ondanks die feit dat slegs 15-persent van die bevolking toegang het tot private gesondheidsorg. Belanghebbendes het op die Raad van Gesondheidsorgfinansierders se jaarkonferensie in Kaapstad die behoefte beklemtoon om gesondheidsorg te hervorm. Die raad se besturende direkteur, Katlego Mothudi, het aan die SABC gesê gesondheidsorg moet meer toeganklik wees vir alle Suid-Afrikaners: