Israel stel nie belang om oorlog te beëindig nie May 15, 2025

Katar se eerste minister Mohammed bin Abdulrahman Al-Thani sê daar is nie veel hoop vir ‘n skietstilstand in Gaza nie. Hy sê terwyl onderhandelings voortduur wil dit voorkom dat Israel net belangstel in die vrylating van die gyselaars, nie die beëindiging van die oorlog nie. Hy het met CNN gepraat.