DA soek beter beleide om dagga-bedryf aan te helpMay 15, 2025

Die DA doen ‘n beroep op die regering om regulatoriese hindernisse te verwyder wat die groei van die dagga-nywerheid vertraag. Die party sê die Wes-Kaap ondersteun reeds die sektor deur opleiding, navorsing en beleggingsvennootskappe, maar vordering word teruggehou deur onduidelike nasionale beleide. Noko Masipa van die DA sê onlangse verwarring, soos die tydelike verbod op dagga in voedsel, skep onsekerheid vir besighede: