Amper 300 voertuie in ’24 gesteel, minder as vorige jaarMay 15, 2025
Die Namibiese-polisie sê daar was ‘n effe afname in voertuigdiefstal tussen Januarie 2024 en Januarie 2025 met 298 voertuie wat gesteel is teenoor 379 in dieselfde tydperk in 2023. Plaaslike media sê NamPol-woordvoerder adjunkkommissaris Kauna Shikwambi sê meeste gevalle word nooit gerapporteer nie omdat voertuie wat gesteel word dikwels gestroop gevind met geen bruikbare onderdele nie. Sy voeg by die meeste voertuigdiefstalle vind plaas by verhuringsmaatskappye met voertuie wat oorgrens geneem word.