2025 Bank Windhoek Triennial-aansoeke open 20 MeiMay 15, 2025

Bank Windhoek, in samewerking met die Nasionale Kunsgallery het die sesde reeks van die Bank Windhoek Triennial van stapel gestuur. Die kunskompetisie is die grootste van sy soort in die land. Aansoekvorms is by Bank Windhoek se kantore beskikbaar, met die wenner wat 50 000 Namibiese dollar inpalm. Ndeenda Shivute-Nakapunda, die gallery se kurator, het meer.