R30m toegeken vir vuurwapenregister, hoekom is daar vertragings?May 14, 2025

AfriForum het die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, gevra oor die hernude vertragings met die Sentrale Vuurwapenregister. Jacques Broodryk van die burgerregte-organisasie sê hulle eis deursigtigheid oor die 30 miljoen Suid-Afrikaanse rand wat toegeken is om die register se stelsel te verbeter: