Pa verskyn vandag op klagte van verkragting van dogter, 10May 14, 2025
’n 34-jarige Namibiese man is in die Wagdaar-gebied van DRC in Swakopmund in hegtenis geneem nadat hy na bewering in Februarie sy 10-jarige biologiese dogter verkrag het. Hy sal vandag in die Swakopmund-landdroshof verskyn. Die polisie-ondersoek en mediese toetse duur voort. Kosmos 94.1 nuus het met oud-ombudsman advokaat John Walters gepraat.