Oud-Air Namibia werkers vergader met regering May 14, 2025
Voormalige werknemers van Air Namibia is weer op die voorgrond met die moontlike herlewing van ‘n nasionale redery. Die groep het geweldige uitdagings met goed soos belasting en meer, met die likwidasie van Air Namibia wat nog nie afgehandel is nie. ‘n Vergadering is Maandag gehou met die regering en die verteenwoordiger van die groep, Renier Bougaard het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.