Efundja sak terug in Omusati, goewerneur sê oor jongsteMay 14, 2025

Onlangse oorstromings in die Omusati-streek weens ‘n hoë efundja het die daaglikse lewe grootliks ontwrig en toegang tot skole, klinieke, besighede en ander noodsaaklike dienste afgesny. Verskeie paaie was onbegaanbaar, wat noodreaksiepogings bemoeilik het. Kosmos 94.1 nuus het gepraat met die goewerneur van die Omusati-streek, Erginus Endjala, wat ‘n opdatering gee.