Onthou, werkers is mense, bly by arbeidswetteMay 13, 2025

Reaksie word ontvang op die arbeidsministerie wat in die afgelope begrotingsjaar 1 739 inspeksies by werkgewers uitgevoer het, waarvan 353 dit nie geslaag het nie. Kosmos 94.1 Nuus het met arbeidskenner en voormalige sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersvereniging, Tim Parkhouse gepraat: