NamPower kry net 3,8%, GRN moet ook helpMay 13, 2025

Die Elektrisiteitsbeheerraad het ‘n verhoging van 3,8 persent in tariewe aan NamPower toegestaan. Die nutsmaatskappy het 17,44 persent gevra. Die uitvoerende hoof van die raad, Robert Kahimise…

Die raad het die verhoging laag gehou vir verbruikers en soos Kahimise verduidelik, moet die regering 283 miljoen Namibiese dollar gee, wat ook 3,8 persent verteenwoordig wat beteken NamPower ontvang 7,6 persent verhoging maar, die verbruiker dra dit nie alleen nie.