Israel sê die VN lieg, en voeg by Hamas steel die kos in GazaMay 13, 2025
Die woordvoerder van die Israeliese regering, David Mencer, het bewerings van die Geïntegreerde Voedselsekuriteitsfase-klassifikasie van die VN, wat sê 244 000 Palestyne ly honger en die hele bevolking van Gaza loop die risiko van hongersnood, ten sterkste ontken. In ‘n onderhoud met SkyNews sê hy Hamas steel die hulp wat gegee word.