Houtskoolvereniging help met jeugopleidingMay 13, 2025

Kosmos 94.1 Nuus het met Michael Degé van die Namibiese Houtskoolvereniging gesels met die onlangse opleiding wat deur die Nasionale Jeugdiens rakende houtskoolproduksie gedoen is. Die vereniging was betrokke hierby waar meer as 600 jongmense baat gevind het.

Hy sê dit is redelik eenvoudig om ‘n produsent te word.