Die winter is hier May 13, 2025

Die Namibiese Weerdiens verwag kouer toestande in die komende dae, ook in die noordelike streke. Odillo Kgobetsi van die diens het met Kosmos 9.1 Nuus gepraat.