Unam ondersoek beweerde eksamen-korrupsieMay 12, 2025
Die Universiteit van Namibië het ‘n ondersoek van stapel gestuur na beweerde korrupsie met ‘n eksamen by die instelling en het ook dissiplinêre stappe geneem teen ‘n personeellid wat na bewering daarby betrokke was. Die leier van Affirmative Repositioning, Job Amupanda, het opnuut op X ten velde getrek teen beweerde korrupsie by die universiteit. Kosmos 94.1 Nuus het kommentaar van Unam se woordvoerder, Simon Namesho, oor die beweringe gekry: