SAKP onderhandel steeds oor deelname aan plaaslike verkiesingMay 12, 2025
Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party en die Kongres van Tradisionele Leiers van Suid-Afrika sê hulle gaan voort om met mekaar te onderhandel oor hul besluit om aan die plaaslike regeringsverkiesing van 2026 deel te neem. Die SAKP se woordvoerder, Mbulelo Mandlana, sê die grondkwessie is die afgelope 30 jaar ongelukkig afgeskeep in staatsprogramme wat bedoel is om nasionale transformasie te bevorder. Hy sê die grondkwessie moet nou sentraal staan in die gemeenskaplike politieke program: