Britte versterk migrasie-wetteMay 12, 2025
Die Arbeidersparty het wetgewing rakende migrante verskerp. Amper ‘n miljoen mense het in 2023 die land binnegekom wat gedaal het na 728 000 in 2024. Luidens die nuwe reëls is die standaarde verhoog met ‘n universiteitsgraad en volmagtig Engels as basiese vereiste, onder andere. Die Britse premier Keir Starmer…