Nuwe landbouminister maak buiging in NVMay 9, 2025

Die nuwe landbouminister, Inge Zamwaani, het haar ministerie se begroting, stem 37, in die Nasionale Vergadering gemotiveer. Die ministerie is 2,6 miljard Namibiese dollar toegeken, waarvan 506 miljoen dollar gaan aan landbouprojekte en 2 miljard dollar aan die mediumtermyn-uitgawe raamwerk. Zamwaani het meer.