Nust en sy wagte kom tot verhaalMay 9, 2025
Dit wil voorkom asof Nust daadwerklike stappe geneem het om die agterstallige minimumloon teen 23 Mei te betaal. Dit kom na wagte van PIS, die sekuriteitsmaatskappy wat die tender het vir dienste by Nust, die hekke van die universiteit gesluit het. Aktivis Michael Amushelelo was weer aan die voorpunt van die onderhandelings en het Kosmos 94.1 Nuus die jongste meegedeel.