Media wil saak van vermiste joernalis regstreeks uitsaaiMay 9, 2025
Die Nasionale Persklub en die Afrika-media- en kommunikasieforum sê hulle is geskok en hartseer oor die dood van die Pretoriase joernalis Sibusiso Aserie Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Precious Mdhluli. Hulle het in Februarie vermis geraak. Die polisie het Donderdag die oorskot van twee mense by Rust De Winter in Limpopo gevind – vermoedelik van die twee. Vyf verdagtes is in hegtenis geneem. Die waarnemende voorsitter van die persklub, Antoinette Slabbert, sê hulle wil die hofverrigtinge regstreeks uitsaai: