Katolieke op die vasteland juigMay 9, 2025

Katolieke op die vasteland juig oor die vinnige verkiesing van ‘n nuwe pous in pous Leo XIV. Hy is die eerste Amerikaner wat die amp sal vul. In Cape Coast in Ghana sê die bekende Katolieke priester, father Bonaventure Quaidoo, en sy ondersteuners daar is geen politiek betrokke nie. Quaidoo het met Reuters gepraat.