Groot koue op pad na die KaapMay 9, 2025
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n geel vlak-vier waarskuwing uitgereik vir sterk winde en golwe langs die Wes-Kaapse kus hierdie naweek. Woordvoerder van die Rampbestuursentrum, Sonica Lategan, sê die winde sal vanaf vanaand tot môreaand toeneem en moontlik skade aan dakke, bome en langs die kusgebiede veroorsaak: