China-VSA handelsgesprekke kan ‘n keerpunt weesMay 9, 2025

Senior Amerikaanse en Chinese amptenare vergader die naweek in Genève, Switserland, om ‘n ontlonting van hul skadelike handelsoorlog te bespreek. President Donald Trump het ‘n tarief van ten minste 145-persent op die meeste Chinese invoere geplaas, en China het gereageer met ‘n tarief van 125-persent op sommige Amerikaanse invoere. Die Amerikaanse minister van Finansies, Scott Bessent, het optimisme uitgespreek en sê al wat hulle wil hê, is billike handel: