Canyon se staproete is oop, maar…May 9, 2025
Namibia Wildlife Resorts het in laat April aangekondig dat die Visrivier-stapseisoen, wat op 1 Mei sou begin, uitgestel is tot verdere kennisgewing. Dit was weens die stygende watervlak van die Visrivier nadat sluise by die Neckartal- en Nautedamme, wat toe vol was, getrek is. Kosmos 94.1 Nuus het met NWR-woordvoerder Nelson Ashipala gepraat vir ‘n opdatering.
Hy gee meer inligting oor die aankondiging dat houers van NamLeisure kaarte nou afslag op kampering kan kry.