Inligting sal fokus op kubersekuriteit, netwerk en meer May 8, 2025
Inligtingminister Emma Theofelus het haar begrotingsrede in die Nasionale Vergadering gelewer. Sy het beklemtoon dat die ministerie beoog om die netwerk met behulp van vennote uit te brei na kiesafdelings met swak of geen dekking. Kubersekuriteit sal aandag geniet, terwyl die Kubermisdaad-wetsontwerp en wysigings aan die Kommunikasiewet vanjaar voor die parlement sal kom.