Afrikaans is vandag ‘n eeu oud May 8, 2025
Afrikaans vier vandag 100 jaar van erkenning as ‘n amptelike taal! Op 8 Mei 1925 is die taal amptelik erken as landstaal in Suid Afrika en word steeds wyd gepraat, ook hier en elders. Chrisna O’Kennedy, uitvoerende hoof van Netwerk Namibië het ‘n spesiale boodskap vir Kosmos 94.1 se luisteraars.