Walvisbaai jeug het rede vir klagtes, sê raadslidMay 7, 2025
Die Walvisbaai-jeugforum kla geweldig op sosiale media oor die stand van sake met munisipale dienste in Walvisbaai. Volgens die groep gaan die sanitasie van die dorp ook agteruit. Die munisipaliteit maak ook nie die dorp skoon nie. Kosmos 94.1 Nuus het met munisipale raadslid, Ryan Gordon gepraat wat sê die groep het alle reg om te kla.