Charles en Camilla se skilderye bekend gestel May 7, 2025

Portretskilderye van Koning Charles en Koningin Camilla wat gemaak is om hulle kroning in 2023 te gedenk, is onthul. Die twee vollengte skilderye van die koning en koningin is onderskeidelik deur die kunstenaars Peter Kufeld en Paul Benny geskep. Dit sal tot 5 Junie in die Nasionale Gallery te sien wees waarna Buckingham-paleis se troonkamer verskuif word. Benny sê dit het twee jaar geneem om die portrette te skilder: