Mike Pence kap Trump-regering oor OekraïneMay 6, 2025

President Donald Trump se adjunk tydens sy vorige termyn, Mike Pence, sê Rusland wil nie eintlik die Oekraïnse oorlog beëindig nie, en president Validimir Putin wil die land hê. Hy voeg by dat die wankelende steun oor die afgelope maande vir Oekraïne deur die Trump-administrasie Rusland net aangemoedig het. Hy het eksklusief met CNN gepraat.