Kleinvee-uitvoere gedy ná reënMay 4, 2025

Die reënval het gelei tot ‘n merkbare toename in die verkope van kleinvee en die tekorte by Farmers’ Meat Market is nou aangespreek. Dit verseker ‘n toename in uitvoervolumes. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende hoof van Ohlthalver en List, Sven Thieme, gepraat. Hy sien uit na ‘n goeie jaar vir die abattoir.