Enoch sê net Cyril kan hom afdankMay 1, 2025

Minister van Finansies, Enoch Godongwana sê net president Cyril Ramaphosa het die gesag om hom uit sy amp te verwyder. Dit kom te midde van negatiewe openbare en politieke reaksie oor die voorgestelde BTW-verhoging. Godongwana het aan die media gesê dat die regering, totdat die nuwe begroting goedgekeur is, onder tussentydse reëls sal funksioneer wat die gebruik van tot 45-persent van verlede jaar se begroting toelaat: