Nekundi sê nuwe B1-brug sal ‘n dubbelbaanbrug weesApril 30, 2025
Die verbypad by die brug net suid van Windhoek op die B1 wat op 20 Maart ingegee het tydens oorstromings, is Dinsdag deur vervoerminister Veikko Nekundi amptelik geopen. PDM-leier McHenry Venaani het in die parlement Nekundi gevra oor die veiligheid van die verbypad, asook vir ‘n opdatering van werk aan die brug. Nekundi het so geantwoord.