Carney wen, sê Kanada is die meester van sy eie huisApril 29, 2025
Die Liberale Demokrate en sy leier, Mark Carney het die Kanadese verkiesing gewen. Kenners meen die verlies van die Konserwatiewe Party is as gevolg van Amerikaanse president Donald Trump se aanvalle op die land. Carney het in sy aanvaardingstoespraak gesê Kanada is die meester in sy eie huis.