Trump ‘dink’ Oekraïne sal Krim opgee April 28, 2025

Die Amerikaanse president Donald Trump het die Russiese president Vladimir Putin aangespoor om op sy aanvalle gestaak en ‘n ooreenkoms met die Oekraïne te onderteken. Hy het ook met verslaggewers gepraat na hy van die Vatikaan teruggekeer het en sê hy glo sy Oekraïnse eweknie Volodymyr Zelensky is bereid om die Krim aan Rusland af te staan as deel van ‘n vredesooreenkoms. 

Die aanmerkings kom ten spyte van Kiëf se vorige verwerpings van enige sodanige voorstel.