Okahandja se expo is uitgestel, vergadering vanmiddag oor nuwe datumApril 28, 2025
Die vergadering vanmiddag oor Okahandja se toerisme en handels-expo is net om ‘n datum te bepaal. Die munisipaliteit het te kenne gegee dat die geleentheid wel uitgestel is na ‘n vergadering wat Sondag gehou is. Kosmos 94.1 Nuus het met die burgemeester van Okahandja, Beatrice Kotungondo, gepraat.