Ligte reën word die week verwagApril 28, 2025

Die Namibiese weerdiens verwag dat ligte reën vandeesweek sal voorkom met die oostelike dele, en die suide wat ook neerslae sal ontvang. Kosmos 94.1 Nuus het met Odillo Kgobetsi van die diens gesels.