BOSA het ekonomiese plan vir 5% groeiApril 28, 2025
Terwyl Suid-Afrika vandag op Vryheidsdag 30 jaar van demokrasie vier, wil Build One South Africa die dag gebruik om ʼn dapper nuwe visie vir land se toekoms bekend te stel. BOSA gaan sy plan, A Growth Charter for South Africa: A Path to 5% Economic Growth, onthul. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê dis ʼn gedetailleerde en praktiese plan om die kern van die land se verslegtende krisis, naamlik ʼn ekonomie wat nie groei nie, aan te spreek: