Goeie vooruitsig vir slagpryseApril 27, 2025

Die jongste vleispryse is deur AMT is bekengemaak. Johan Teessen, landbou-ekonoom by AMT, het die slagpryse uiteengesit, met verwysing na Namibië en Suid Afrika.

Kosmos 94.1 Nuus is ‘n trotse borg van die AMT insetsels. Al die videos en meer inligting kan gevind word op AMT se YouTube blad.