Meer reën, koue (nou al!) op padApril 25, 2025
Namibië kan reën verwag tot in die winter weens La Niña wat steeds in sirkulasie in die land is. Pak solank al jou winterjasse uit want dit gaan koud word. Weerkenner Johan van den Berg het meer.