Veteraan aktivis Tjaronda gesels oor SONA verwagtingeApril 24, 2025

Alle oë sal vandag op president Netumbo Nandi-Ndaitwah wees wanneer sy haar eerste staatsrede in die parlement lewer. Die fokus sal veral wees op die regering se planne om nypende landskwessies aan te spreek. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die maatskaplike aktivis Sandy Tjaronda, wat sy mening gee oor wat aandag moet geniet.