Swapo monopoliseer NV-komitees, sê IPCApril 24, 2025

Die Independent Patriots for Change maak alarm oor wat hy as ‘n grondwetlike krisis in die parlement bestempel. Hy beskuldig Swapo daarvan dat hy toesig monopoliseer deur agt uit nege Nasionale Vergadering-komiteevoorsitterskappe te beklee wat slegs die Openbare Rekeninge-komitee onder opposisiebeheer laat. Kosmos 94.1 Nuus het met die IPC-hoofsweep, Rodney Cloete, gepraat.