Twee dae se gradeplegtigheid-verkeer wag vir hoofstadApril 23, 2025

Unam se gradeplegtigheid by Mercure môre en Vrydag by die Mercure Hotel in die hoofstad is dalk ‘n gejuig vir die studente maar, ‘n reuse-hoofpyn vir motoriste. Die universiteit moedig studente aan om van saamry geleenthede of taxi’s gebruik te maak om die druk te verlig. Simon Namesho, Unam-woordvoerder, het meer.